Reviews

Een nag verblyf

Alhoewel ons net een aand gebly het, het ons so lekker gebly. Die Mount Everest chalet was so mooi en het als gehad wat ons benodig het. Dit was pragtig en so gemaklik. Die in check en uit check was so gemaklik met die vriendelikste staf! Die kommunikasie en aanwysings op Whatsapp was baie gerieflik en opreg waardeer. Julle sal ons verseker weer sien. Baie dankie weereens!!

Kristy Venter, January 2026

SA

God's Country

Lived up to its name with an Everest experience. That Eco-cabin was just the right thing - two nights to wind down in God's country, not even the strong winds can blow this wonderful memory away.
Will be back for a longer stay for sure.👏🏻

Reinhold and Lynette Riest, April 2026